Viagra generico Comprar Cialis Generico Cialis Professional Cialis Generico Comprar Cialis Original Comprar Cialis Professional Cialis Generico Cialis Cialis Original Comprar Cialis Daily Comprar Cialis Super Active Cialis Daily Comprar Cialis Comprar Cialis comprar Kamagra Cialis Super Active Comprar Levitra Kamagra Bestellen erectiepillen kopen Cialis Kopen Viagra Sildenafil Sandoz viagra pillen kopen Viagra Kopen

Testimonials


Liewe Alet,

Ons is almal so diep onder die indruk van jou groot insette in die sukses van die troue dat ek dit graag met jou wil deel. Mia vertel dat toe die groot oomblik aanbreek, sy skielik oorweldig gevoel het en dat jou teenwoordigheid en rustige leiding soveel vir haar beteken het.

Baie baie dankie Alet vir die vriendelike rustige wyse waarop jy raad gegee het in die beplanningsfase en diplomaties begelei het as ons idees nog moes vorm aanneem of aangepas moes word. Jou rustigheid en bekwaamheid het ‘n ongelooflike kalmerende effek op almal.

Baie dankie vir die allerfraaiste blomme in die kerk en saal. Dit het só mooi gelyk en soveel komplimente ontvang! Dankie dat almal met soveel rustigheid hierdie afronding in jou bekwame hande kon laat. Jou beroep is waarlik jou roeping en maak ‘n wesentlike verskil in baie se lewens.

Edith Uys      -         Mia & Bernard – 23 September 2012   -         skoonma

Alet, toe ons nou Nadine-hulle se prag-foto ‘s kry, kon ek net weereens jou handewerk bewonder !  Jy het jouself oortref!  Daardie tafels en blomme en alles was so stunning!  Weereens baie baie dankie vir al die moeite  wat daarin is en liefde waarmee alles gedoen is.  Jy is sowaar ‘n juweel!

Ria Abrie      -         Nadine & Herman – 24 November 2012         -         bruid se ma

More more Liefste Alet

Sjoe, ons het ‘n fees van ‘n troudag gehad en ‘n fees van ‘n Wittebrood. Weereens wil ek vir jou uit my hart uit dankie se – die decor en blomme was WOW! Absoluut stunning!  Ek het dit gelove, dit was soo mooi ek kon nie ophou kyk nie. Die detail, die linte die perels – ALLES was perfek.

Baie dankie vir jou harde harde harde werk, ons waardeer dit.

Nadine         -         Nadine & Herman – 24 November 2012

Dear Alet

I just want to say there are not enough words to express how you have made this journey to the big day such a pleasure, even though there are still 3 weeks to go.  Your expertise and attention to detail is mind blowing.

As a mother and mother in law (to be) I am so grateful in the way you have organised things and your concern and care for Rudi and Claire’s needs and that ensuring that this is definitely going to be a day we are all going to remember for many years to come.

Thank you so much – you have a God given talent.

Wendy Wiid-Visser   -         Claire & Rudi Wedding 30 March 2013 – mother of the bride

Hi Alet, Ryan & I would like to thank u for all your hard work on our wedding day!  We wish u all the best for the future! Xoxo

Samantha    -         Samantha & Ryan – 16 March 2013    

Alèt, you became a daughter to us, thank you very much for helping Kriek and Anna so diligently in making Beulah’s (and Christiaan’s) dream come true. We all salute you, our darling Wessels – you are outstanding in what you do and what you actually manage to achieve, is just amazing. We have received numerous telephone calls, smsses, video clips and many many more to sing your praises. We have to admit it was wonderful to bask in your glory.

Paul van Zyl  -         Beulah & Christiaan wedding 26 January 2012         – father of the bride


cialis generique Acheter Cialis acheter Viagra Cialis Original Viagra Soft Viagra Original Super Kamagra Viagra Super Active Kamagra viagra en ligne Levitra Professional Propecia Priligy levitra dapoxetine Viagra Dapoxetine Cialis Soft Kamagra Soft Viagra Jelly Levitra Soft Cialis Professional Levitra Original Cialis Daily Red Viagra Cialis Jelly Acheter Levitra